Saxon Sharbino

Saxon Sharbino
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Saxon Paige Sharbino
Geboorte 11 Junie 1999 (1999-06-11)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Saxon Sharbino (gebore 11 Junie 1999) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Poltergeist (2015) en Bedeviled (2016), en in die televisiereekse Touch (2012) en American Vandal (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy